Marco se eerste 3 dae

Hier is Marco slegs 10 minute oud en word deur die pediater ondersoek.

Hy weeg net so effenstjie oor die 3kg. Kyk net hoe vreeslik klein is hy.

Hierso is die outjie al 'n dag oud en Pappa glimlag té trots. Die ergste is nou agter die rug of is dít...?

Op 2dae kan die bere nie wag om kennis te maak met die nuwe baas in die huis nie.

Die derde dag kan óns nie wag om  huis toe gaan nie, al is Mamma nog maar baie flou!

Marco se eerste trippie in sy motor stoeltjie.

Die trotse Ouma Erna en Oupa Buks het dadalik kom kuier vir die eerste kleinkind.

 Kyk net hoeveel het ek gegroei in 8 weke. Dis die selfde geel bib.

Terug na Ons Kindertjies

 

Van Rooijen Home Page

 

Ons Kindertjies
Ons Familie Fotos
Ons Vriende  
Ons hou VAKANSIE
Ons Huisie
Logos
Ons Kantoor Fotos
Josh 24:15 "choose you this day whom you will serve ... but as for me and my house, we will serve the LORD."

Hier is 'n paar van ons gunsteling geestelike Links....