Marco op 8 Maande

Elke kind se droom en ma se nagmerrie... Dit is lekker om hier by Ouma in my dougnut te kuier.
O aarde! Kyk die grote motorongeluk! Marco is vreeslik lief vir hierdie 4x4's wat so lekker kan "refff"...
Bietjie oefeninge , een v/d dae kan ek opstaan en loop. Wil jy ook 'n blokkie hê en saamspeel?
 

Van Rooijen Home Page

 

Ons Kindertjies
Ons Familie Fotos
Ons Vriende  
Ons hou VAKANSIE
Ons Huisie
Logos
Ons Kantoor Fotos
Josh 24:15 "choose you this day whom you will serve ... but as for me and my house, we will serve the LORD."

Hier is 'n paar van ons gunsteling geestelike Links....