Marco op 8 Weke

1) Hier is die trotse Pa met sy seun. 2) Marco is baie lief vir sy beertjie mobile en glimlag sodra ons hom daar neerlę om sy doek te ruil.
3) Hier word Marco afgeneem saam met die famous alternatiewe Gospel sangers "Prophet". Ons het vir hulle gesę dat  Marco hulle GROOTSTE fan is, ons het wel vergeet om te sę dat hy die hele konsert deurgeslaap het ... 4) Marco:  "WAT ???  Hoelank moet ek nog wag voor ek kan koffie kry? ..."
5) Bad tyd is 'n spesiale tyd vir Pa  6) & Ma.
7) Marco saam met 2 van sy favorite beertjies. 8) Slaap, Slaap, Wat 'n wonder soete deng.
9) En dit is 'n GROOT glimlag vir die beertjies. 10) Drie generasies Van Rooijens saam: Oupa Buks, Jaco & Marco.
11) "BRRRMMM  !! Ons gaan ry  !!  "  12)  Hy bly maar 'n mooi seuntjie. Sy Ma en Pa se oogappel.
13) 'n Familie fototjie van die Rooijes. 14) En 'n fototjie saam met die Groenes.

15) Hier gesels Marco te lekker saam met Mamma.

16) Badtyd saam met sy Pappa. Marco is vreeslik lief om vir die helder vissies teen die muur te kyk.
 

Fan mail kan na marco_vr@bigfoot.com gestuur word.

 

 

Van Rooijen Home Page

 

Ons Kindertjies
Ons Familie Fotos
Ons Vriende  
Ons hou VAKANSIE
Ons Huisie
Logos
Ons Kantoor Fotos
Josh 24:15 "choose you this day whom you will serve ... but as for me and my house, we will serve the LORD."

Hier is 'n paar van ons gunsteling geestelike Links....