Marco op 1 Jaar

Hier was ons by Rudi Adendorff se verjaardag partytjie.  Ouma Ria staan by Marco. Rudi  is net een dagie jonger as Marco. 
 Dit was 'n heerlike partytjie met 'n Hanswors tema.
Marco dood tevrede by sy Oupa buks. Marco klap handjies saam met Pappa.

 

Hello Ouma, kyk ek praat op my eie selfoon. Drie swanger dames: Mariza met Johannes, Tanja met Ethan en Anouna met Joshua.
 

Van Rooijen Home Page

 

Ons Kindertjies
Ons Familie Fotos
Ons Vriende  
Ons hou VAKANSIE
Ons Huisie
Logos
Ons Kantoor Fotos
Josh 24:15 "choose you this day whom you will serve ... but as for me and my house, we will serve the LORD."

Hier is 'n paar van ons gunsteling geestelike Links....