Marco op 2 Maande
Kyk mense, ek lyk soos 'n engeltjie, hierdie vlerke wil net nie vlieg nie.
Nou is ek lekker warm aangetrek teen die koue. Kyk hoe lank is ek al!
Wanneer gaan julle by my kom kuier...?
Kyk al my mooi vissies!
Lekkkerrrr. Ons gaan 'n entjie ry.
Hierdie Pa van my gaan nie vir my koffie gee nie.
Van Rooijen Home Page
Ons Kindertjies
Ons Familie Fotos
Ons Vriende
Ons hou VAKANSIE
Ons Huisie
Logos
Ons Kantoor Fotos
Josh 24:15 "choose you this day whom you will serve ... but as for me and my house, we will serve the LORD."
Hier is 'n paar van ons gunsteling geestelike Links....