|
Saterdag 10 Maart 2000 3nm. Ons vier Marco van Rooijen se eerste
verjaarsdag.
|
 |
 |
| Hier is al die maatjies. Rudi speel met die rooi motortjie
en Marco lyk verbaas. Agter sit Mariza, Johan & Suzette,
Kumien, Gillian en Magda. |
'n Groen wurm koek! Tannie Suzette het hom gebak nadat sy
gehoor het Marco is so lief vir wurmpies... |
 |
 |
| Emma, Maryke, Larissa, Daniël, voor en Rudi, Jody-Ann en Marco op
Jaco se skoot. David slapies nog, en Dayna sit in haar stoeltjie. |
Dit is harde werk hierdie speel storie... |
 |
 |
Emma bestuur en Larissa "inspect"die wiele.
Jan & Tifanny sit agter, met Ouma Erna in die middel. |
Hello? Dit lyk na 'n oulike speelding, né Daniël? |
 |
 |
Hello Mense ! Dit is MY verjaarsdag vandag !!!
En ek is lief vir BAIE maatjies om my. |
Sjoe, maar dit is 'n uitputtende storie hierdie partytjie
besigheid. |