 |
 |
| Dis beter! Met my XXS lifejacket is ek gereed vir enige
watersport. Start daai engin Pa ! |
Hier is Pine Lake Marina van die water af. 'n Lieflike
plek. Ons gaan beslis weer hierheen kom. |
 |
 |
| Pappa het geleer ski met 'n pyp aan die motorboot. Maar hy
het vreeslik vinnig geweet hoe. |
Hier deel Oupa Cas en Pappa 'n lekker grappie. |
 |
 |
| Mamma het ook die laaste dag die koue water aangedurf en
die tjoep trekkery vreeslik geniet. |
Ons het lekker trapboot gery. Mamma het net nie die
stuurdery lekker rygekry nie, toe ry ons in sulke draaie terwyl Oupa en
Pappa die heeltyd moan. |
 |
 |
| Kyk net daai Pa van my. Hy's 'n Pro !!! |
As ek groter is wil ek ook ski. Net net hier agter sit en
vaak raak van die engin se gebrulll nie.... |