 |
 |
| Haai! Dit is nuut! Watse sakkie pak julle my nou alweer
in? Wat gaan aan? Wat gaan nou gebeur? |
Hello Mense! Dit is vreeslik lekker om hierin rond te ry.
Ek het eers gemoan toe Pa my vas maak. Maar toe hy my optel, op sy rug
sit en begin stap, toe begin die sports. |
 |
 |
| In Sedgefield - Kyk die "matchbox" leeu
daaragter. |
Op ouma se bank in Mosselbaai met my mooi dungaree van
Engelland. |
 |
 |
| Dit was so warm in Sedgefield, mamma het al my kleerjies
uitgetrek, maar ek hou my tekkies uit Botswana aan. Hier lyk ek soos 'n
drawertjie. |
Ons het elke dag put-put gespeel. Soms het ek net gecheer
en ander kere het ek self 'n hou of twee probeer slaan.... |
 |
 |
| Hier pose ek net gou na my hole-in-one. Handtekeninge
beskikbaar op aanvraag. |
Hello Mense, nou wanneer gaan ons weer 'n slag bootry...? |