 |
 |
| Die gracht voor onse huisie |
Almal se agterplasies op een hoop soos gesien uit Mieke-Mari se kamer |
 |
 |
| Rikus se Kamer |
Mieke-Mari se kamer |
 |
 |
| Die kassies in die kombuis is nogal mooi |
maar daar is nie genoeg nie. |
 |
 |
| Mieke-Mari speel te lekker in die boonste speelkamer |
en die jongens bou Lego in die sitkamer |
 |
 |
| Hier kom die groot trek in Nederland aan |
Die groot pad langs ons huis verbij. |